| Artist: | Afrikaans Traditional (Afrikaans) |
| User: | Jarvis Izbach |
| Duration: | 100 seconds |
| Delay: | 4 seconds |
| Chord names: | Not defined |
| Abusive: | |
| Comment: | - |
G C
Ver in die ou Kalahari Daar sing die boere so
G D G
Gee my die ou Kalahari Die ou Kalahari bo
G C
Wyd le die eindlose vlaktes Kameeldoringboom en sand
G D G
Eensame vreedsame wereld Dis ons Kalahari land
C
Sonbesies sing in die bosse die Hittige son te versmaai
A7 D
Die Rooi Afrikanerosse sien jy om elke draai
G
Ver in die ou Kalahari
C
Daar by die Ma.lep.o..
G
Gee ons die ou Kalahari
D G
Die ou Kalahari bo (instr then to Sonbesies)
einde