| Artist: | Groep Twee (Afrikaans) |
| User: | Random Stuff |
| Duration: | 130 seconds |
| Delay: | 12 seconds |
| Chord names: | Not defined |
| Abusive: | |
| Comment: | - |
Groep Twee - Die Oukraalliedjie
-------------------------------
C
Jy met jou mandolientjie
F
Ek met my bandolientjie
C G
Sing ons die Oukraalliedjie saam
C
Sing ons van waterstrome
F
Slange en olienthoutbome
C G C
En die ribbok wat teen die randjie staan
F C
Ons sing, ons speel
G
Van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel
C
Jy met jou mandolientjie
F
Ek met my bandolientjie
C G
Sing ons die Oukraalliedjie saam
Woorde & musiek - Gert van Tonder