Goudstad ligte

Artist: Grafsteen sangers (Afrikaans)
User: RdB
Duration: 130 seconds
Delay: 12 seconds
Chord names: Not defined
Abusive:
Comment: -

URL

Updated last time:
RdB,
May 2, 2020, 6:50 PM
Get it on Google Play

Text

Die Goudstad liggies brand so helder,
Wyl die winterwindjie saggies huil
Daar was 'n moeder en haar kindjie
Hulle moes daar in die subway skuil

Haar man het haar so sleg behandel
Hy het haar bitterlik geslaan
toe sy vir hom die rede vra
word sy die huis uit weggeja

Geen skuilplek kon hul nêrens vind nie
In die Goudstad wyd en o so groot
En voor die ander dag se môre
was die moeder en haar kindjie dood

En hier's 'n les vir elke man, nou
Om jou vroutjie altyd te waardeer
Want voor die ander dag se môre
Was hul altwee veilig by die Heer

Comments