Saai die Waatlemoen

Artist: Volksliedjies (Afrikaans)
User: Random Stuff
Duration: 130 seconds
Delay: 12 seconds
Chord names: Not defined
Abusive:
Comment: -

URL

Uploaded:
July 24, 2015, 2:38 PM
Get it on Google Play

Text

Volsliedjies - Saai Die Waatlemoen
----------------------------------

  A         D        A
Saai die waatlemoen, saai die waatlemoen
       E              A
Saai die waatlemoen, saai die waatlemoen
    D
My mamma roer die skuitjie
             A
My pappa blaas die fluitjie
     D     E
My boetie draai die orreltjie
         A
Saai die waatlemoen!

Braai die jong kalkoen, braai die jong kalkoen
Braai die jong kalkoen, braai die jong kalkoen
My tannie dra 'n kruitjie vol water uit die spruitjie
sy saai 'n koringkorreltjie en kry 'n boerpampoen!

Wat sal ek tog doen? Wat sal ek tog doen?
Wat sal ek tog doen? Spyker in my skoen!
Die nooi'ntjie brei 'n truitjie sy trek haar mond 'n tuitjie
Sing 'n wysie deur haar gorreltjie, wat sal ek tog doen?

Almal wil haar soen, almal wil haar soen
Almal wil haar soen, almal wil haar soen!
Dan bak sy maar 'n kluitjie en sê sy's klaar 'n bruidjie
Die vonkelwyn maak  'n borreltjie almal wil haar soen!

Woorde & Musiek: Tradisioneel

Comments